Oekraïense Wikipedia
Voorkoms
![]() | |
![]() | |
Tipe webwerf | Wiki |
---|---|
Beskikbaar in | Oekraïens |
Eienaars | Wikimedia Stigting |
URL | uk.wikipedia.org |
Registrasie | Opsioneel |
Huidige status | Aktief |

Advertisement
Die Oekraïense Wikipedia is die Oekraïense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Januarie 2004 geskryf. Dit het tans 1 380 910 artikels en is die 14de grootste Wikipedia.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oekraïense Wikipedia. |
- (uk) Die tuisblad van die Oekraïense Wikipedia
- (uk) Статистика Українська Вікіпедія – statistiek vir die Oekraïense Wikipedia