Ranomi Kromowidjojo
Voorkoms



Advertisement
Ranomi Kromowidjojo (gebore in Sauwerd op 20 Augustus 1990) is 'n Nederlandse swemmer.

Advertisement
Sy het 'n goue medalje tydens die Olimpiese Somerspele 2008 en twee tydens die Olimpiese Somerspele 2012 verower.